lendelam [boodskap #138002] |
Tue, 21 September 2021 19:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lendelam
Afbreking: len•de•lam
Samestelling: lende + lam
Byvoeglike naamwoord: lendelam
Vergrotende trap: lendelammer
Oortreffende trap: lendelamste
Attributief: lendelam
Betekenis:
• Wat nie sterk en stewig staan nie.
Gebruik:
• Hierdie ou tafel is al lendelam en sal seker nie meer lank hou nie.
Sinoniem:
• afgeleef
• kreupel
• lutterig
• mankoliek
• onstewig
• onvas
• uitgeleef
• waggelend
• wankelend
• wankelrig
• wikkelrig
Vertaling:
Engels: ramshackle, tottering, unsteady, wonky, shaky
Nederlands: wankelend
Nota:
• Moenie "lendelam" met "lamlendig" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|