gevangene [boodskap #137999] |
Tue, 21 September 2021 13:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gevangene
Afbreking: ge•vang•e•ne
Samestelling: gevang + -ene
Selfstandige naamwoord: gevangene
Meervoud: gevangenes
Betekenis:
• Iemand wat gevange geneem en in aanhouding is.
Gebruik:
• Die gevangene het ontsnap.
Sinoniem:
• aangehoudene
• arrestant
• geïnterneerde
• gearresteerde
• prisonier
• tronkvoël
Afgelei:
• krygsgevangene
• oorlogsgevangene
• staatsgevangene
• tronkgevangene
Vertaling:
Engels: prisonier
Nederlands: gevangene
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|