krygsgevangene [boodskap #137998] |
Tue, 21 September 2021 13:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krygsgevangene
Afbreking: krygs•ge•van•ge•ne
Samestelling: kryg + -s- + gevangene
Selfstandige naamwoord: krygsgevangene
Meervoud: krygsgevangenes
Betekenis:
• Soldaat wat tydens 'n oorlog gevange geneem is.
Gebruik:
• Die krygsgevangene is ná 'n kort krygsverhoor gefusilleer.
Afgelei:
• krygsgevangenekamp
• krygsgevangeneskap
Vertaling:
Engels: prisoner of war
Nederlands: krijgsgevangene
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|