| kaiing [boodskap #137992] |
Ma., 20 September 2021 15:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaiings
kaiing
Afbreking: kai•ing
Selfstandige naamwoord: kaiing
Meervoud: kaiings
Verkleinwoord: kaiinkie
Meervoud van verkleining: kaiinkies
Betekenis:
• 'n Stukkie uitgebraaide vet (of vleis).
Gebruik:
• Môre oggend eet ons pap en kaiings.
Afgelei:
• kaiingbrood
• kaiingbult
• kaiingklip
• kaiingkoek
• kaiingrig
• kaiingveld
• wildebeeskaiing
Vertaling:
Engels: crackling, greaves
Nederlands: kaantje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|