huisarres [boodskap #137991] |
Mon, 20 September 2021 15:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huisarres
Afbreking: huis•ar•res
Samestelling: huis + arres
Selfstandige naamwoord: huisarres
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Vorm van straf wat jou tot jou eie huis beperk; gevangenisskap wat tuis uitgedien word.
Gebruik:
• Hy is onder huisarres geplaas en moes 'n enkelmonitor dra.
Vertaling:
Engels: house arrest
Nederlands: huisarrest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|