Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » houvrou
houvrou [boodskap #137990] Mon, 20 September 2021 15:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
houvrou
Afbreking: hou•vrou
Samestelling: hou + vrou


Selfstandige naamwoord: houvrou
Meervoud: houvroue
Verkleinwoord: houvroutjie
Meervoud van verkleining: houvroutjies

Betekenis:
• 'n Vrou wat saam met 'n man woon, terwyl hy met iemand anders getroud is.

Gebruik:
• Manasse se kinders by sy Aramese houvrou was Asriël en Makir, Gilead se pa. [1 Kronieke 7:14]

Sinoniem:
• bywyf
• geisja
• minnares

Antoniem:
• houman

Vertaling:
Engels: concubine
Nederlands: bijvrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gangreen
Volgende onderwerp: huisarres
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 19:52:41 UTC 2025