gangreen [boodskap #137989] |
Mon, 20 September 2021 14:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gangreen
Afbreking: gan•green
Selfstandige naamwoord: gangreen
Meervoud: –
Betekenis:
• Die afsterwing en ontbinding/verrotting van lewende weefsel, dikwels die gevolg van 'n bakteriese infeksie.
Gebruik:
• Die soldaat se been is weens gangreen afgesit.
Sinoniem:
• kouevuur
• nekrose
• weefselafsterwing
Afgelei:
• gangreenagtig
• gangreenvorming
Vertaling:
Engels: gangrene
Nederlands: gangreen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|