Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handeviervoet
handeviervoet [boodskap #137985] Sun, 19 September 2021 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
handeviervoet
Afbreking: han•de•vier•voet
Samestelling: hande + vier + voet


Bywoord: handeviervoet

Betekenis:
• Met die hande en voete teen die grond.

Gebruik:
• Die baba kruip handeviervoet deur die huis.

Sinoniem:
• kruipend

Vertaling:
Engels: on all fours
Nederlands: op handen en voeten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pediater
Volgende onderwerp: riool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:20:27 UTC 2025