demokraties [boodskap #137979] |
Sun, 19 September 2021 10:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
demokraties
Afbreking: de•mo•kra•ties
Byvoeglike naamwoord: demokraties
Vergrotende trap: demokratieser
Oortreffende trap: demokratiesste
Attributief: demokratiese
Betekenis:
• In ooreenstemming met die konsep van demokrasie; wat vryheid vir die individu binne die reg voorstaan.
Gebruik:
• Hoewel Botswana sedert sy onafhanklikwording deur een party oorheers word, word alle verkiesings as demokraties, vry en regverdig beskou.
Antoniem:
• ondemokraties
Afgelei:
• sosiaal-demokraties
Afkorting:
• dem.
Verwant:
• demokraat
• demokratiseer
Vertaling:
Engels: democratic
Nederlands: democratisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|