| alge [boodskap #137973] |
Sa., 18 September 2021 12:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alge in water.
alge
Afbreking: al•ge
Selfstandige naamwoord: alg, alge
Meervoud: alge, alges
Betekenis:
• 'n Eenvoudige soort plant wat in water of vogtige plekke floreer en met spore voortplant.
Gebruik:
• Die swembad is vuil en die alge groei al om die kante.
Sinoniem:
• alg
• wier
Hiponiem:
• seewier
Vertaling:
Engels: alga
Nederlands: alge
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|