Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konsternasie
konsternasie [boodskap #137971] Sat, 18 September 2021 11:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konsternasie
Afbreking: kon•ster•na•sie


Selfstandige naamwoord: konsternasie
Meervoud: konsternasies
Verkleinwoord: konsternasietjie
Meervoud van verkleining: konsternasietjies

Betekenis:
• 'n Situasie wat mense op 'n skokkende manier verbaas en verwarring bring.

Gebruik:
• 'n Slang in die skool se toilet het 'n groot konsternasie veroorsaak.

Sinoniem:
• beroering
• gedoente
• ontnugtering
• ontsteltenis
• oproer
• opskudding
• paniek
• verbystering
• verrassing
• verslaentheid

Vertaling:
Engels: consternation
Nederlands: consternatie

Nota:
• Van Frans, consternation.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spartel
Volgende onderwerp: skitterend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:03:31 UTC 2025