Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sloom
sloom [boodskap #137968] Sat, 18 September 2021 10:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sloom
Afbreking: sloom


Byvoeglike naamwoord: sloom
Vergrotende trap: slomer
Oortreffende trap: sloomste
Attributief: sloom, slome

Betekenis:
• (ongewoon) Besonder traag.

Gebruik:
• Hoe gaan ons die sloom kind deur die skool kry?

Sinoniem:
• langsaam
• loom
• slaperig
• stadigaan
• stadigies
• talmend
• traag
• vakerig

Vertaling:
Engels: sluggish, lifeless
Nederlands: sloom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breedvoerig
Volgende onderwerp: gewelf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:58:50 UTC 2025