Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breedvoerig
breedvoerig [boodskap #137967] Sat, 18 September 2021 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
breedvoerig
Afbreking: breed•voe•rig
Samestelling: breed + voer + -ig


Byvoeglike naamwoord: breedvoerig
Vergrotende trap: breedvoeriger
Oortreffende trap: breedvoerigste
Attributief: breedvoerige

Betekenis:
• Van alle kante besigtig; met volle besonderhede beskryf.

Gebruik:
• Die onderwerp word breedvoerig in hoofstuk 10 behandel.

Sinoniem:
• gedetailleer
• grootskaals
• heeltemal
• kompleet
• omslagtig
• omstandig
• omvattend
• uitvoerig
• volledig
• woordryk
• wydlopend
• wydlopig

Antoniem:
• kortliks

Afgelei:
• breedvoerigheid

Vertaling:
Engels: detailed, extensive, spacious, vast, wide
Nederlands: breedvoerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: draag
Volgende onderwerp: sloom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:05:35 UTC 2025