Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » draag
draag [boodskap #137966] Sat, 18 September 2021 09:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
draag
Afbreking: draag


Werkwoord: draag
Verlede tyd: het gedraag

Betekenis:
• (argaïes, digterlik) Om te dra; iets bokant die grond hou.

Gebruik:
• Laat die gebergtes langs hul wande die juigtoon altyd verder draag! [Psalm 98 vers 4]

Sinoniem:
• dra
• drae (verouderd)

Afgelei:
• draagbaar
• draagbalk
• draagband
• draagdoek
• draaghout
• draagkrag
• draagmat
• draagriem
• draagsteen
• draagsterkte
• draagstok
• draagveer
• draagvermoë
• draagvlak
• draagwydte

Vertaling:
Engels: to carry, wear, bear
Nederlands: dragen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goddeloos
Volgende onderwerp: breedvoerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:50:11 UTC 2025