Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geledere
geledere [boodskap #137964] Sat, 18 September 2021 08:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geledere
Afbreking: ge•le•de•re


Selfstandige naamwoord: gelid
Meervoud: geledere

Betekenis:
• Meervoud van gelid. 'n Groep mense wat saam staan; die lyne van 'n gevegsformasie.

Gebruik:
• Mense moet saamstaan, al is daar van tyd tot tyd spanning in eie geledere.

Sinoniem:
• kliek
• manskap
• groepering
• echelon

Vertaling:
Engels: ranks
Nederlands: gelederen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teenstem
Volgende onderwerp: goddeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:15:17 UTC 2025