Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teikenmark
teikenmark [boodskap #137961] Fri, 17 September 2021 10:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teikenmark
Afbreking: tei•ken•mark
Samestelling: teiken + mark


Selfstandige naamwoord: teikenmark
Meervoud: teikenmarkte

Betekenis:
• Die marksegment wat vir bemarking en afset geteiken word.

Gebruik:
• Groot FM se teikenmark is Afrikaanssprekende volwassenes tussen 35 en 55 jaar.

Vertaling:
Engels: target market
Nederlands: doelmarkt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofkwartier
Volgende onderwerp: trog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:02:43 UTC 2025