erodering [boodskap #137959] |
Thu, 16 September 2021 20:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erodering
Afbreking: e•ro•de•ring
Selfstandige naamwoord: erodering
Meervoud: –
Betekenis:
• Die proses van erosie; handeling van erodeer.
Gebruik:
• Die stelselmatige erodering van ons vryhede moet teengestaan word.
Sinoniem:
• aftakeling
• uitholling
• wegslyting
• wegvreting
Vertaling:
Engels: erosion
Nederlands: uitholling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|