Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » semester
semester [boodskap #137958] Thu, 16 September 2021 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
semester
Afbreking: se•mes•ter


Selfstandige naamwoord: semester
Meervoud: semesters
Verkleinwoord: semestertjie
Meervoud van verkleining: semestertjies

Betekenis:
• Periode van 6 maande, ook 'n halwe skool- of akademiese jaar.

Gebruik:
• Sy het die eerste semester met lof geslaag, maar die tweede semester is aansienlik moeiliker.

Sinoniem:
• halfjaar

Verwant:
• trimester

Vertaling:
Engels: semester, half-year
Nederlands: semester

Nota:
• Van Latyn, "semestris", wat weer 'n samestelling is van "sex" (ses) en "mensis" (maand).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: studiebeurs
Volgende onderwerp: erodering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:12:50 UTC 2025