Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konkel
konkel [boodskap #137956] Thu, 16 September 2021 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konkel
Afbreking: kon•kel


Werkwoord: konkel
Verlede tyd: het gekonkel

Betekenis:
• Om oneerlik te werk te gaan; agteraf planne smee.

Gebruik:
• Bly weg van mense wat in die donker konkel. [Efesiërs 5:11]

Sinoniem:
• intrigeer (ongewoon)
• knoei
• saamspan
• saamsweer

Afgelei:
• bekonkel
• konkelaar
• konkelary
• konkelooi
• konkelwerk
• verkonkel

Vertaling:
Engels: to intrige, plot, deceive, act dishonestly
Nederlands: konkelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mondig
Volgende onderwerp: studiebeurs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:13:01 UTC 2025