Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mondig
mondig [boodskap #137955] Thu, 16 September 2021 13:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mondig
Afbreking: mon•dig


Byvoeglike naamwoord: mondig
Attributief: mondige

Betekenis:
• Nie meer onder die beheer van 'n voog nie. Meerderjarig en toerekeningsvatbaar.

Gebruik:
• In lande soos Suid-Afrika word kinders op 18 mondig, maar in ander lande is dit 21 jaar.

Sinoniem:
• jarig
• meerderjarig
• ryp
• volwasse

Antoniem:
• minderjarig

Afgelei:
• mondigheid
• mondigheidsouderdom
• mondigverklaring
• mondigwording

Vertaling:
Engels: of age, adult
Nederlands: mondig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: repeteer
Volgende onderwerp: konkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:12:47 UTC 2025