repeteer [boodskap #137954] |
Thu, 16 September 2021 12:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
repeteer
Afbreking: re•pe•teer
Werkwoord: repeteer
Verlede tyd: het gerepeteer
Betekenis:
• Om te herhaal. Om deur herhaling in te oefen.
Gebruik:
• Die toneelstuk word elke dag ná skool gerepeteer.
Sinoniem:
• aanleer
• herhaal
• hersien
• inoefen
• instudeer
• itereer
• oordoen
• oorsê
• reïtereer
Afgelei:
• repeteergeweer
• repeteerpistool
Verwant:
• repetisie
• repeterend
Spelfout:
• repiteer
Vertaling:
Engels: to repeat, rehearse
Nederlands: repeteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|