skokkend [boodskap #137952] |
Thu, 16 September 2021 11:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skokkend
Afbreking: skok•kend
Samestelling: skok + - kend
Byvoeglike naamwoord: skokkend
Vergrotende trap: skokkender
Oortreffende trap: skokkendste
Attributief: skokkende
Partitief: skokkends
Intensief: wêreldskokkend
Betekenis:
• Wat 'n mens skok; op 'n emosionele vlak tref.
Gebruik:
• Die hoë misdaadsyfer is skokkend en diep ontstellend.
Sinoniem:
• afgryslik
• bloedstollend
• ongehoord
• onthutsend
• ontnugterend
• ontstellend
• skandalig
• skandelik
• skokwekkend
• skrikwekkend
• teleurstellend
• verbasend
• verpletterend
• verrassend
• verregaande
• verstommend
• vreeslik
• verskriklik
• yslik
Vertaling:
Engels: shocking
Nederlands: schokkend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|