konfetti [boodskap #137950] |
Thu, 16 September 2021 10:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konfetti
Afbreking: kon•fet•ti
Selfstandige naamwoord: konfetti
Meervoud: –
Betekenis:
• Klein papiertjies of roosblare wat op die bruidspaar (of tydens ander feestelikhede) gestrooi word.
Gebruik:
• Die blommemeisie deel konfetti by die deur uit
Wisselvorm:
• confetti
Sinoniem:
• strooisel
• papiersnippertjies
Afgelei:
• papierkonfetti
Vertaling:
Engels: confetti
Nederlands: confetti
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|