redekawel [boodskap #137946] |
Wed, 15 September 2021 18:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
redekawel
Afbreking: re•de•ka•wel
Werkwoord: redekawel
Verlede tyd: het geredekawel
Betekenis:
• Om 'n saak te bespreek en te beredeneer.
Gebruik:
• Hy wou nog redekawel, toe maak sy hom stil.
Sinoniem:
• argumenteer
• beredeneer
• betoog
• redeneer
• redetwis
• stribbel
• stry
• twis
Afgelei:
• redekaweling
Vertaling:
Engels: to argue, reason
Nederlands: redekavelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|