waggel [boodskap #137944] |
Wed, 15 September 2021 16:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waggel
Afbreking: wag•gel
Werkwoord: waggel
Verlede tyd: het gewaggel
Betekenis:
• Om heen en weer te beweeg as jy loop; sydelings of slingerend voortbeweeg.
Gebruik:
• Die eend waggel met haar kroos oor die straat.
Sinoniem:
• ossilleer
• slinger
• steier
• strompel
• wankel
• wikkel
Afgelei:
• waggelaar
• waggelend
• waggelgang
• waggeling
• waggelmeter
• waggelwiel
Vertaling:
Engels: to waddle
Nederlands: waggelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|