entente [boodskap #137942] |
Wed, 15 September 2021 12:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
entente
Afbreking: en•ten•te
Selfstandige naamwoord: entente
Meervoud: ententes
Betekenis:
• 'n Informele alliansie of vriendskaplike verstandhouding tussen state.
Gebruik:
• Die Drievoudige Verbond was die militêre entente tussen die Duitse Ryk, Oostenryk-Hongarye en Italië wat van 1882 tot die Eerste Wêreldoorlog bestaan het.
Sinoniem:
• akkoord
• alliansie
• bondgenootskap
• verbond
• verdrag
• ooreenkoms
• samewerkingsverdrag
• verstandhouding
Vertaling:
Engels: entente
Nederlands: entente
Nota:
• Leenwoord van Frans.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|