Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brouwerk
brouwerk [boodskap #137941] Wed, 15 September 2021 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
brouwerk
Afbreking: brou•werk
Samestelling: brou + werk


Selfstandige naamwoord: brouwerk
Meervoud:

Betekenis:
• Slegte of slordige werk; iets wat nie behoorlik gedoen is nie.

Gebruik:
• Maak onmiddellik die brouwerk reg!

Sinoniem:
• afskeepwerk
• brouspul
• gemors
• knoeiery
• knoeiwerk
• konkelwerk

Vertaling:
Engels: sloppy work
Nederlands: slordig werk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedruip
Volgende onderwerp: entente
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:52:25 UTC 2025