Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedruip
bedruip [boodskap #137940] Tue, 14 September 2021 21:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedruip
Afbreking: be•druip
Samestelling: be- + druip


Werkwoord: bedruip
Verlede tyd: het bedruip

Betekenis:
• Om iets (veral kos) met druppels te bevogtig.

Gebruik:
• 'n Botterkoek word gewoonlik met heuning bedruip.

Sinoniem:
• bedrup
• begiet
• bevogtig

Vertaling:
Engels: to baste
Nederlands: bedruipen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ligging
Volgende onderwerp: brouwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:10:23 UTC 2025