Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ligging
ligging [boodskap #137939] Tue, 14 September 2021 20:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ligging
Afbreking: lig•ging


Selfstandige naamwoord: ligging
Meervoud: liggings

Betekenis:
• Die plek waar iets geleë is / gevind kan word.

Gebruik:
• Die eiland se geografiese ligging is 70,59° N 8,28° W.

Sinoniem:
• lokaliteit
• lokasie
• plaaslikheid
• plek
• posisie
• stand
• vindplek

Vertaling:
Engels: location, disposition, bearing
Nederlands: ligging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstuit
Volgende onderwerp: bedruip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:08:56 UTC 2025