verstuit [boodskap #137938] |
Tue, 14 September 2021 14:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verstuit
Afbreking: ver•stuit
Samestelling: ver- + stuit
Werkwoord: verstuit
Verlede tyd: het verstuit
Betekenis:
• Om 'n gewrig (of gewrigspiere) te verrek of te ontwrig, sonder om dit te breek.
Gebruik:
• Die rugbyspeler het sy enkel verstuit en moes van die veld afgedra word.
Sinoniem:
• ontwrig
• stuit
• swik
• verrek
• verrekking
• verswik
• verwring
Afgelei:
• verstuiting
Vertaling:
Engels: to sprain, wrench
Nederlands: verstuiken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|