ophemel [boodskap #137937] |
Tue, 14 September 2021 14:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ophemel
Afbreking: op•he•mel
Samestelling: op + hemel
Werkwoord: hemel op, ophemel
Verlede tyd: het opgehemel
Betekenis:
• Om iemand oormatig te prys en lof toe te swaai.
Gebruik:
• Ek het lanklaas iemand gesien wat homself so kan ophemel.
Sinoniem:
• aanbid
• aanprys
• bemin
• dweep
• komplimenteer
• loof
• prys
• verafgod
• vereer
• verheerlik
• verhef
• vlei
Antoniem:
• afkraak
• aftakel
• verkleineer
Afgelei:
• ophemeling
Vertaling:
Engels: to praise into the heavens, extol, laud
Nederlands: ophemelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|