periferie [boodskap #137936] |
Tue, 14 September 2021 13:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
periferie
Afbreking: pe•ri•fe•rie
Selfstandige naamwoord: periferie
Meervoud: periferieë
Betekenis:
• Die gedeelte verste weg van die middelpunt.
Gebruik:
• Hy woon in die periferie van Parys.
Sinoniem:
• buitekant
• buitelyn
• buiterand
• buitewyk
• omtrek
• randgebied
• soom
Antoniem:
• kern
• sentrum
Afgelei:
• periferies
Vertaling:
Engels: periphery, outskirts
Nederlands: periferie
Nota:
• Leenwoord van Frans.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|