Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swierig
swierig [boodskap #137934] Mon, 13 September 2021 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swierig
Afbreking: swie•rig
Samestelling: swier + -ig


Byvoeglike naamwoord: swierig
Vergrotende trap: swieriger
Oortreffende trap: swierigste
Attributief: swierige
Partitief: swierigs

Betekenis:
• Met swier.

Gebruik:
• Sy trek altyd swierig aan.

Sinoniem:
• bekoorlik
• bevallig
• deftig
• elegant
• esteties
• grasieus
• luisterryk
• modieus
• pronkerig
• sjiek
• spoggerig
• uitspattig
• vertonerig
• windmakerig

Afgelei:
• swierigheid

Vertaling:
Engels: elegant, stylish, smart, dashy
Nederlands: zwierig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bymekaarkom
Volgende onderwerp: mantis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:18:52 UTC 2025