Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bymekaarkom
bymekaarkom [boodskap #137933] Mon, 13 September 2021 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bymekaarkom
Afbreking: by•me•kaar•kom
Samestelling: bymekaar + kom


Werkwoord: kom bymekaar, bymekaarkom
Verlede tyd: het bymekaargekom

Betekenis:
• Om op een plek bymekaar te versamel/ vergader.

Gebruik:
• Ons gaan Sondag by die Voortrekkermonument bymekaarkom.

Sinoniem:
• byeenkom
• konvergeer
• saamdrom
• saamkom
• saampak
• saamtrek
• verenig
• vergader
• versamel

Afgelei:
• bymekaarkomplek
• bymekaarkomtyd

Vertaling:
Engels: to come together, gather, assemble
Nederlands: samenkomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontslaan
Volgende onderwerp: swierig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:25:40 UTC 2025