Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trompoppie
trompoppie [boodskap #137930] Mon, 13 September 2021 17:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Trompoppie wat 'n septer rondswaai.
'n Trompoppie wat 'n septer rondswaai.
trompoppie
Afbreking: trom•pop•pie
Samestelling: trom + pop + -pie


Selfstandige naamwoord: trompoppie
Meervoud: trompoppies

Betekenis:
• Jong dame wat by spesiale geleenthede op die maat van dromme marsjeer.

Gebruik:
• Een van die trompoppies is uit gelid uit.

Sinoniem:
• tamboermeisie
• tamboernooientjie

Vertaling:
Engels: drummie, drum majorette
Nederlands: majorette

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trompop
Volgende onderwerp: gelit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:32:10 UTC 2025