insekweerder [boodskap #137924] |
Sun, 12 September 2021 18:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
insekweerder
Afbreking: in•sek•weer•der
Samestelling: insek + weerder
Selfstandige naamwoord: insekweerder
Meervoud: insekweerders
Betekenis:
• 'n Middel wat insekte weghou/verdryf.
Gebruik:
• Plante soos laventel, sitronellagras en basiliekruid belemmer muskiete se reukvermoë en kan as 'n natuurlike insekweerder gebruik word.
Verwant:
• insekdoder
Vertaling:
Engels: insect repellent
Nederlands: insectenwerend middel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|