Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stroombaan
stroombaan [boodskap #137923] Sun, 12 September 2021 17:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Elektriese stroombaan.
'n Elektriese stroombaan.
stroombaan
Afbreking: stroom•baan
Samestelling: stroom + baan


Selfstandige naamwoord: stroombaan
Meervoud: stroombane
Verkleinwoord: stroombaantjie
Meervoud van verkleining: stroombaantjies

Betekenis:
• 'n Baan waarlangs elektriese stroom kan vloei.

Gebruik:
• Skakelaars kan gebruik word om die stroombaan aan of af te skakel.

Afgelei:
• parallelstroombaan
• seriestroombaan
• stroombaanbord
• stroombaandiagram

Vertaling:
Engels: circuit
Nederlands: stroombaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: isoleerder
Volgende onderwerp: insekweerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:28:39 UTC 2025