gonser [boodskap #137920] |
Sun, 12 September 2021 16:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gonser
Afbreking: gon•ser
Samestelling: gons + -er
Selfstandige naamwoord: gonser
Meervoud: gonsers
Verkleinwoord: gonsertjie
Meervoud van verkleining: gonsertjies
Betekenis:
• Toestel wat 'n gonsende geluid maak, meestal as waarskuwingsein; elektriese komponent wat elektriese energie na klankenergie omskakel.
Gebruik:
• Hoe sterker die battery se stroomlading, hoe harder sal die gonser gons.
Verwant:
• alarm
• bieper
• klokkie
Vertaling:
Engels: buzzer, hummer
Nederlands: zoemer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|