Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karbolsuur
karbolsuur [boodskap #137919] Sun, 12 September 2021 15:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
karbolsuur
Afbreking: kar•bol•suur
Samestelling: karbol + suur


Selfstandige naamwoord: karbolsuur
Meervoud: karbolsure

Betekenis:
• 'n Giftige, kleurlose kristalagtige vastestof met 'n soet tar geur, C6H5OH.

Gebruik:
Karbolsuur is 'n kragtige ontsmettingsmiddel met 'n kenmerkende "hospitaal reuk".

Sinoniem:
• fenol
• hidroksibenseen

Afgelei:
• karbolsuuroplossing
• karbolsuurvergiftiging

Vertaling:
Engels: carbolic acid, phenol
Nederlands: carbolzuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: welgevormd
Volgende onderwerp: gonser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:18:08 UTC 2025