Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welgevormd
welgevormd [boodskap #137917] Fri, 10 September 2021 08:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
welgevormd
Afbreking: wel•ge•vormd
Samestelling: wel + gevorm + -d


Byvoeglike naamwoord: welgevorm, welgevormd
Attributief: welgevormde

Betekenis:
• Wat 'n mooi uiterlike vorm/voorkoms het.

Gebruik:
• Die model is slank en welgevormd.

Wisselvorm:
• welgevorm

Sinoniem:
• aanskoulik
• aantreklik
• bevallig
• fraai
• goedgebou
• mooi
• pragtig
• sierlik
• welgeskape

Antoniem:
• lelik
• misvormd

Afgelei:
• welgevormdheid

Vertaling:
Engels: well formed, shapely
Nederlands: welgevormd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prinsiep
Volgende onderwerp: karbolsuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:34:37 UTC 2025