Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » superioriteit
superioriteit [boodskap #137915] Fri, 10 September 2021 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
superioriteit
Afbreking: su•pe•ri•o•ri•teit
Samestelling: superieur + -iteit


Selfstandige naamwoord: superieuriteit
Meervoud: superieuriteite

Betekenis:
• Hoedanigheid van superieur wees. Voortreflik in alle opsigte.

Gebruik:
• Boelies steek hulle eie gevoel van minderwaardigheid weg deur superieuriteit teenoor ander te probeer vestig.

Sinoniem:
• heerskappy
• meerderwaardigheid
• oorhand
• oorheersing
• oppergesag
• opperheerskappy
• oppermag
• oppermagtigheid

Antoniem:
• inferioriteit

Afgelei:
• superioriteitsgevoel

Spelfout:
• superieuriteit

Vertaling:
Engels: superiority
Nederlands: superieuriteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spertyd
Volgende onderwerp: prinsiep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:21:49 UTC 2025