totem [boodskap #137911] |
Thu, 09 September 2021 13:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
totem
Afbreking: to•tem
Selfstandige naamwoord: totem
Meervoud: totems
Verkleinwoord: totempie
Meervoud van verkleining: totempies
Betekenis:
• Simbool waaraan spesiale mitiese of heilige betekenis geheg word.
Gebruik:
• 'n Stam of familie se totem word bepaal deur vir dae sonder kos te bly om te kyk watter dier hulle sal besoek.
Sinoniem:
• embleem
• verteenwoordiging
Afgelei:
• totemis
• totemisme
• totemisties
• totemdier
• totempaal
Vertaling:
Engels: totem
Nederlands: totem
Nota:
• Van die Noord-Amerikaanse taal Ojibwe, "dodaem", 'familie-teken'.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|