ryklik [boodskap #137910] |
Wed, 08 September 2021 19:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ryklik
Afbreking: ryk•lik
Samestelling: ryk + -lik
Byvoeglike naamwoord: ryklik
Vergrotende trap: rykliker
Oortreffende trap: ryklikste
Attributief: ryklike
Partitief: ryklikes
Betekenis:
• In oorvloed of oordaad.
Gebruik:
• Mag God ieder en elk van julle ryklik seën.
Sinoniem:
• kwistig
• luuks
• oordadig
• oorvloedig
• ruim
• ruimskoots
• volop
• weelderig
afgelei:
• ryklikheid
Vertaling:
Engels: richly, abundantly, plenty, amply, copiously
Nederlands: rijkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|