entiteit [boodskap #137908] |
Wo, 08 September 2021 17:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
entiteit
Afbreking: en•ti•teit
Selfstandige naamwoord: entiteit
Meervoud: entiteite
Betekenis:
• Iets wat wesenlik bestaan.
Gebruik:
• 'n Nasie is 'n kulturele entiteit, terwyl 'n staat 'n politieke entiteit is.
Sinoniem:
• ding
• eenheid
• objek
• organisme
• substansie
• stelsel
• toestel
• wese
Vertaling:
Engels: entity
Nederlands: entiteit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|