Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wraaksugtig
wraaksugtig [boodskap #137906] Wed, 08 September 2021 15:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wraaksugtig
Afbreking: wraak•sug•tig
Samestelling: wraaksug + -tig


Byvoeglike naamwoord: wraaksugtig
Vergrotende trap: wraaksugtiger
Oortreffende trap: wraaksugtigste
Attributief: wraaksugtige

Betekenis:
• Wat na wraak en vergelding soek.

Gebruik:
• Moenie wraaksugtig wees nie. Moenie iemand terugkry vir wat hy aan jou gedoen het nie. [Spreuke 24:29-29]

Sinoniem:
• genadeloos
• haatdraend
• haatlike
• koelbloedig
• kwaadaardig
• onbarmhartig
• meedoënloos
• wraakgierig
• wraaklustig
• wreed
• wreedaardig
• wrokkig

Antoniem:
• vergewensgesinde

Afgelei:
• wraaksugtigheid

Vertaling:
Engels: vengeful, revengeful, vindictive
Nederlands: wraakzuchtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omlaag
Volgende onderwerp: kougoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:19:59 UTC 2025