omlaag [boodskap #137905] |
Wed, 08 September 2021 15:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omlaag
Afbreking: om•laag
Samestelling: om + laag
Bywoord: omlaag
Betekenis:
• Na onder. In 'n afwaartse rigting.
Gebruik:
• Hy lees die toespraak af, kop omlaag en met sy hande plat op die podium.
Sinoniem:
• afwaarts
• benedewaarts
• neerwaarts
• ondertoe
Antoniem:
• omhoog
Vertaling:
Engels: downwards
Nederlands: omlaag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|