plaery [boodskap #137904] |
Wed, 08 September 2021 11:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plaery
Afbreking: pla•e•ry
Samestelling: pla + -ery
Selfstandige naamwoord: plaery
Meervoud: plaerye
Betekenis:
• Die handeling van pla; lastig val.
Gebruik:
• As gevolg van die muskiet se plaery kon ek glad nie slaap nie.
Sinoniem:
• irritasie
• lastigheid
• pestery
• tergery
Wisselvorm:
• plagery
Vertaling:
Engels: mocking, scoffing
Nederlands: plagerij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|