gonsery [boodskap #137903] |
Wed, 08 September 2021 11:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gonsery
Afbreking: gon•se•ry
Samestelling: gons + -ery
Selfstandige naamwoord: gonsery
Meervoud: gonserye
Betekenis:
• 'n Handeling van gons. 'n Egalige dreun soos 'n klomp mense wat gelyktydig praat.
Gebruik:
• Die muskiet se gonsery hou my uit die slaap uit.
Verwant:
• gons (ww.)
• gonser
• gonserig
Vertaling:
Engels: humming, buzzing noise
Nederlands: gonzend geluid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|