omhoog [boodskap #137901] |
Wed, 08 September 2021 10:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omhoog
Afbreking: om•hoog
Samestelling: om + hoog
Bywoord: omhoog
Betekenis:
• Na bo. In 'n opwaartse rigting.
Gebruik:
• Hef julle hande omhoog.
Sinoniem:
• boontoe
• hemelwaarts
• hoog
• op
• opwaarts
• verhewe
Antoniem:
• omlaag
Vertaling:
Engels: upwards, aloft, on high
Nederlands: omhoog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|