Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onnutsig
onnutsig [boodskap #137900] Wed, 08 September 2021 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onnutsig
Afbreking: on•nut•sig
Samestelling: onnut + -sig


Byvoeglike naamwoord: onnutsig
Vergrotende trap: onnutsiger
Oortreffende trap: onnutsigste
Attributief: onnutsige
Partitief: onnutsigs

Betekenis:
• Wat stout en ongehoorsaam is, of wat ondeund en vol kwajongstreke is.

Gebruik:
• Die apie is onnutsig en vol streke.

Sinoniem:
• agterbaks
• baldadig
• guitig
• ondeund
• skalks
• skelmpies
• spelerig
• stout
• tergerig

Afgelei:
• onnutsigheid

Vertaling:
Engels: naughty, mischievous
Nederlands: ondeugend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skemer
Volgende onderwerp: omhoog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:38:54 UTC 2025